Gaan na inhoud

sfaleriet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sfaleriet     —  
sfa•le•riet
(minerale) 'n Mineraal met chemiese formule ZnS
Sfaleriet het 'n kubiese struktuur.

    Sinonieme

blende, sinkblende

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Sphalerit(de)
Engels: sphalerite(en)
Frans: sphalérite(en)
Nederlands: zinkblende(nl) v/m, sfaleriet(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sfaleriet.