Gaan na inhoud

foeitog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tussenwerpsel
foeitog
foei•tog
Uitroep van spyt en medelye.
Foeitog, het jy jou vinger raak gesny?
Foeitog, hy het ander gered, maar hy kan homself nie red nie. Hy is mos die Koning van Israel. Laat hy nou afkom van die kruis! Dan sal ons in hom glo![1]

    Vertalings

  Vertalings:    foeitog
Engels: poor thing(en), shame(en)
  1. Matteus 27:42