Gaan na inhoud

deelstaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die deelstate van die VSA.
Enkelvoud Meervoud
  deelstaat     deelstate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  deelstaatjie     deelstaatjies  
deel•staat
'n Staat wat deel vorm van 'n unie (soos 'n federasie of konfederasie).
New York is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika.
Nedersakse is 'n deelstaat van Duitsland.

    Vertalings

  Vertalings:    deelstaat
Engels: state(en)
Nederlands: deelstaat(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor deelstaat.