Gaan na inhoud

biochemie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  biochemie     -  
bio•che•mie
(wetenskap) 'n Tak van die chemie wat die chemiese prosesse van die lewe bestudeer.
In die laaste paar dekades is groot vordering op die gebied van biochemie gemaak.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: biochemistry(en)
Esperanto: biokemio(eo)
Nederlands: biochemie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor biochemie.