Samantha Sloyan
Voorkoms
Samantha Sloyan | |
Geboortenaam | Samantha Sloyan |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Samantha Sloyan (gebore 4 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hush (2016) en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Autodoc
- 2016: Hush
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Grey's Anatomy
- 2013: Maggie