Pearl Sindelar
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pearl Sindelar | |
Geboortenaam | Pearl Evelyn Tinker |
---|---|
Geboorte | Februarie 1887 |
Sterfte | 9 Julie 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pearl Sindelar (Februarie 1887 – 9 Julie 1958) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Cleopatra (1912).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1912: Cleopatra
- 1914: Detective Craig's Coup
- 1927: A Made-To-Order Hero
- 1928: The Four-Footed Ranger