Pauridia aquatica
Voorkoms
Watersterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. aquatica
|
Binomiale naam | |
Pauridia aquatica (L.f.) Snijman & Kocyan, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Pauridia aquatica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant groei in nie-standhoudende poele, slote, oewers van vleie en moerasse.