Moorse afgod
Voorkoms
Moorse afgod | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Zanclus Cuvier in Cuvier and Valenciennes, 1831
|
Spesie: | Z. cornutus
|
Binomiale naam | |
Zanclus cornutus (Linnaeus, 1758)
|
Die Moorse afgod (Zanclus cornutus) is vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot op die Aliwal-bank by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as Moorish idol.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis word 22 cm groot. Die volwassene het breë, swart strepe op 'n wit lyf met geel sye. Dit het 'n gepunte bek met 'n verlengde rugvin. Die volwassenes kom voor in koraal- en rotsriwwe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0