Mary McCormack
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary McCormack | |
Geboortenaam | Mary Catherine McCormack |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mary McCormack (gebore 8 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deep Impact (1998), K-PAX (2001), en 1408 (2007), en in die televisiereeks In Plain Sight (2008).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: The Alarmist
- 1997: Private Parts
- 1998: Deep Impact
- 1999: Mystery, Alaska
- 2000: Other Voices
- 2001: K-PAX
- 2001: Madison
- 2001: High Heels and Low Lifes
- 2003: Dickie Roberts: Former Child Star
- 2006: Right at Your Door
- 2007: 1408
- 2015: A Country Called Home
- 2017: Drone
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1995: Murder One
- 2003: K Street
- 2005: Celebrity Charades
- 2008: In Plain Sight
- 2013: Welcome to the Family
- 2016: Chelsea Does
- 2016: Chelsea
- 2017: Loaded
- 2018: The Kids Are Alright
- Unspeakable
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: More, Patience
- 2002: Julie Lydecker
- 2012: The Unprofessional
- 2013: Escape from Polygamy
- 2016: An American Girl Story: Maryellen 1955 - Extraordinary Christmas
- You Take My Point
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Spotlight on Location: The Making of 'K-PAX'
- 2012: Walk and Talk the Vote: West Wing Reunion - Bridget Mary McCormack
- 2014: Scooby-Doo! WrestleMania Mystery
- 2016: Justice For Vets PSA