Denise Bryer
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Denise Bryer | |
Geboorte | 5 Januarie 1928 |
---|---|
Sterfte | 16 Oktober 2021 (op 93) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1946–2021 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Denise Bryer (gebore 5 Januarie 1928) was 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Twelve Tasks of Asterix (1976), Return to Oz (1985), en Labyrinth (1986), en in die televisiereeks Terrahawks (1983).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1976: The Twelve Tasks of Asterix
- 1985: Return to Oz
- 1986: Labyrinth
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: The Adventures of Twizzle
- 1960: Four Feather Falls
- 1966: La maison de Toutou
- 1983: Terrahawks
- 1993: G-Force Intergalactic
- 1998: Noddy
- 2007: Stand by for Action
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1946: Junior Miss
- 1956: Here Comes Kandy
- Firestorm
Video's
[wysig | wysig bron]- 1993: Monkey Business
- 2003: Revisiting the Future
- 2017: Reflections in the Mirror