Gaan na inhoud

Quezon Stad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Quezon Stad
Quezon City
Lungsod Quezon

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Filippyne Filippyne
 Deelstaat Metro Manila
 Koördinate 14°38′N 121°02′O / 14.633°N 121.033°O / 14.633; 121.033
 Gestig op 12 Oktober 1939
 Oppervlakte:  
 - Totaal 166,20 vk km
 Hoogte bo seevlak 17 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 2 679 450
 - Bevolkingsdigtheid 16 121,8/vk km
 Tydsone UTC +8 (PST)
 - Somertyd geen
 Burgemeester Herbert B. Bautista
 Amptelike Webwerf www.quezoncity.gov.ph

Quezon Stad (Engels: Quezon City, Filippyns: Lungsod Quezon) was van 1948 tot 1976 die hoofstad en is voor Manila die grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 2 679 450 met 480 624 huishoudings in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 166,20 km².