Gaan na inhoud

Omar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Omar
عمر بن الخطاب
Kalief van die Rasjidoen-kalifaat

Volle naam Omar ibn al-Khattab of Aboe Hafsa ibn al-Chattib (عمر بن الخطاب)
Titels Al-Farooq ("die een wat onderskei tussen reg en verkeerd")
Amir al-Mu'minin ("Leier van die gelowiges")
Regeer 23 Augustus 6343 November 644
Voorganger Aboe Bakr
Opvolger Oethman
Gebore 586; Mekka, Arabië
Oorlede 3 November 644; Medina, Arabië
Begrawe Al-Masjid an-Nabawi, Medina
Eggenote
  • Zaynab bint Maz'un
  • Quraybah bint Abi Umayyah al-Makhzumi
  • Umm Hakim bint al-Harith ibn Hisham
  • Umm Kulthum bint Asim
  • Atikah bint Zayd ibn Amr ibn Nufayl
  • Luhyah
  • Fukayhah
Kinders

Seuns

  • Abdullah ibn Umar
  • 'Abd ar-Rahman ibn 'Umar
  • 'Ubaid Allah ibn 'Umar
  • Zayd ibn 'Umar
  • Asim ibn Umar
  • Iyaad ibn 'Umar
  • 'Abd ar-Rahman ibn 'Umar
  • Az-Zubayr ibn Bakkar (Abu Shahmah)

Dogters

  • Hafsa bint 'Umar
  • Fatima bint 'Umar
  • Zaynab bint 'Umar
Vader Khattab ibn Nufayl
Moeder Hantamah binti Khattab
Broer Zayd ibn al-Khattab
Suster Fatimah bint al-Khattab
Afstammelinge Farooqi
Die Rasjidoen-kalifaat tydens die heerskap van Omar.

Omar ibn al-Khattab of Aboe Hafsa ibn al-Chattib (Arabies: عمر بن الخطاب; omstreeks 586-590 tot 7 November 644), ook bekend as Omar die Grote en Al-Farooq, was die tweede en magtigste van die vier "reggeleide" kaliefs van Islam en een van die invloedrykste Moslem-leiers.[1] Hy was ’n metgesel van Mohammed en het Aboe Bakr in 634 as kalief opgevolg. Hy was ’n uitstekende wetgeleerde en dit het hom die titel Al-Farooq ("die een wat onderskei tussen reg en verkeerd") besorg en sy huis die naam Darul Adal ("huis van geregtigheid").

Verwysings

  1. Ahmed, Nazeer, Islam in Global History: From the Death of Prophet Muhammad to the First World War, Amerikaanse Instituut van Islamitiese Geskiedenis en Kultuur, 2001, bl. 34. ISBN 0-7388-5963-X.