Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   mal     malle     malles    
Vergrotend   maller      
Oortreffend   malste  
mal
'n Gebrek aan gesonde verstand; verstandelik siek.
In 1913 is die mal koning Otto van Beiere deur sy neef, kroonprins Ludwig, onttroon.
«So mal soos 'n haas.»
Baie mal, gek.
  Vertalings:   
Engels: mad(en), foolish(en)
Nederlands: mal(nl)


Bywoord
mal
  1. Iets waarvan die spreker baie hou.
  2. Iets wat vir die spreker baie moeilik is.
  1. Die vakansie gaan mal lekker wees.
  2. Die toets van gister was mal moeilik.
  Vertalings:   
Engels: mad(en), foolish(en)
Nederlands: mal(nl)